Google Web Kuiergat

This page is powered by Blogger. Isn't yours?

My status

Enige terugvoer, kommentaar, kritiek, of net 'n boodskap is baie welkom. Skryf gerus vir my ; muisdruk hier Johann van Staden

Online dictionary at www.Answers.com

Tell me about:

Sunday, December 03, 2006

 

Om te weet

Om te weet
.
.
Weet jy
Weet julle
Die sint nodig die punt
Lipstiffie maak die bulhond mooi
Die donker kan nie sonder die lig nie
.
Weet julle
Weet jy
Die gat sonder grond is nie
Droogte sonder water kan nie
Lig is nie lig sonder donker nie
.
Ek weet weet jy
Weet julle ek weet
Lewe sonder dood is nie lewe nie
Die greep sonder die bis is nul
Die wêreld is net 'n oomblik, net 'n oomblik
.
Ek weet ek weet ek weet...
Ek weet !
.
.
johannvs 02:35 2006.12.03