Google Web Kuiergat

This page is powered by Blogger. Isn't yours?

My status

Enige terugvoer, kommentaar, kritiek, of net 'n boodskap is baie welkom. Skryf gerus vir my ; muisdruk hier Johann van Staden

Online dictionary at www.Answers.com

Tell me about:

Sunday, December 03, 2006

 

Om te weet

Om te weet
.
.
Weet jy
Weet julle
Die sint nodig die punt
Lipstiffie maak die bulhond mooi
Die donker kan nie sonder die lig nie
.
Weet julle
Weet jy
Die gat sonder grond is nie
Droogte sonder water kan nie
Lig is nie lig sonder donker nie
.
Ek weet weet jy
Weet julle ek weet
Lewe sonder dood is nie lewe nie
Die greep sonder die bis is nul
Die wêreld is net 'n oomblik, net 'n oomblik
.
Ek weet ek weet ek weet...
Ek weet !
.
.
johannvs 02:35 2006.12.03

Comments>
Die lewe sonder seerkry, is ook nie lewe nie. Ons probeer so hard om ons kinders van kleins af teen seerkry te beskerm. Maar eerkry, swaarkry is soos goud in 'n smeltpot - die goud verwuiwer elke keer as dit deur die louteringsproses gaan.

Die wereld is 'n oomblik ja,maar oog 'n ewigheid... leef elke oomblik ten volle, want jy weet nie of jy more weer die kans gegun gaan word om nog 'n oomblik te he nie. Elke dag is 'n Ewigheid wat aan ons geleen word omin gelukkig te wees. Gryp die ewigheid aan!
 
Post a Comment

<< Home