Google Web Kuiergat

This page is powered by Blogger. Isn't yours?

My status

Enige terugvoer, kommentaar, kritiek, of net 'n boodskap is baie welkom. Skryf gerus vir my ; muisdruk hier Johann van Staden

Online dictionary at www.Answers.com

Tell me about:

Thursday, September 07, 2006

 

Die Wiel

Dit is waarskynlik debateerbaar dat die wiel die belangrikste uitvinding in die geskienis van die wêreld is. Volgens verskeie bronne is die wiel uitgevind meer as 5,000 jaar voor Christus, en het ongetwyfeld 'n uiters belangrike rol gespeel in die ontwikkeling van beskawings op alle gebiede.

Ek het onlangs die geleentheid gehad om die nuwe en unieke Mercedes-Benz museum in Stuttgart te besoek. Dit is 'n absolute moet-doen vir enigiemand wat ooit die geleentheid mag hê. Een van my belangstellings-fokus-punte tydens hierdie besoek was die wiel, en ek deel graag 'n paar fotos hier. Daar is uiteraard vele meer voertuie wat ek nie hier kan plaas nie. Vir verdere inligting oor die individuele voertuie daar op uitstalling moet die museum besoek word.

















'n Goeie bron vir verdere inligting oor die wiel is hier beskikbaar.

Muisdruk hier vir meer inligting oor die fantastiese Mercedes-Benz museum in Untertürkheim, Stuttgart (Duitsland).

Comments> Post a Comment

<< Home